
In Julie 1957 is Die Westewindmoeite gebore na ‘n sogenaamde direksievergadering aan Winddam se etenstafel. As ek reg onthou, was ons toe bymekaar om oupa Jan en ouma Helen se troudag op 7 Julie 1925 te herdenk. Na 63 jaar word steeds by spesiale geleenthede uitgawes van die WWM uitgegee. Skakels het in 2003 ontstaan op inisiatief van oom Jonker om die ooms en tantes hegter aan mekaar te bind. En nou het die blog, skakels.co.za, gekom om as platform te dien sodat die volgende geslag nasate van Oupa Jan en Ouma Helen hulle daarop kan uitdruk. Ons heel beste wense vergesel die bloggelaars!
(Oom Stoffel namens die Skakelaars)
Nuwe Generasie Skakels

Gert en Tilla kuier op Lake Louise
Gert en Tilla bly in Olds, Kanada. Hulle is lief daarvoor om die mooi berge in Kanada te besoek.
Die foto's is waar hulle op die ysbedekte Lake Louise staan met die Fairmont Hotel in die agtergrond...
Lees meer...
Winddam Traporreltjie
Tannie Agnes en Oom Jonker by die orreltjie.
Die Winddam-traporreltjie, waarom gesing is met huisgodsdiens, is nou by neef Gerhard Cilliers, saam met die Winddam-stofie. Helena en Douw Snetler het d...
Lees meer...Nuwe Generasie Skakels
11 Desember 2020
In Julie 1957 is Die Westewindmoeite gebore na ‘n sogenaamde direksievergadering aan Winddam se etenstafel. As ek reg onthou, was ons toe bymekaar om oupa Jan en ouma Helen se trouda...
Lees meer...Skakels

In en om die huis, Desember 2020
Desember 2020
Sowaar!
Ná 63 jaar
is ons nog daar
vir mekaar
Heel onder hierdie uitgawe kan die oorspronklike Skakels van Desember 2020 afgelaai word!
Dankie, Jonker, dat jy my gevra het o...
Lees meer...Wat doen ons in grendeltyd? Sept 2020
September 2020
Sowaar!
Ná 61 jaar
is ons nog daar
vir mekaar!
Met die grendeltyd waaraan ons al amper gewoond geraak het, lyk dit of ons ’n mooi lente kan verwag. Dat die tyd van inperking ’n v...
Lees meer...
Hoekom Winddam so kosbaar was. Junie 2020
Sowaar!
Ná 61 jaar
is ons nog daar
vir mekaar!
Ja sowaar, ons is al weer in die helfte van die jaar! Dit is ’n unieke jaar, voorwaar. Niemand het ooit kon droom dat 2020 só sou uitdraai nie.
Di...
Lees meer...COM_SPPAGEBUILDER_ADDON_ARTICLE_ERORR_K2_NOTINSTALLED
