Image

In Julie 1957 is Die Westewindmoeite gebore na ‘n sogenaamde direksievergadering aan Winddam se etenstafel. As ek reg onthou, was ons toe bymekaar om oupa Jan en ouma Helen se troudag op 7 Julie 1925 te herdenk.  Na 63 jaar  word steeds by spesiale geleenthede uitgawes van die WWM uitgegee. Skakels het in 2003 ontstaan op inisiatief van oom Jonker om die ooms en tantes hegter aan mekaar te bind. En nou het die blog, skakels.co.za, gekom om as platform te dien sodat die volgende geslag nasate van Oupa Jan en Ouma Helen hulle daarop kan uitdruk. Ons heel beste wense vergesel die bloggelaars!

(Oom Stoffel namens die Skakelaars)

Nuwe Generasie Skakels

Skakels

COM_SPPAGEBUILDER_ADDON_ARTICLE_ERORR_K2_NOTINSTALLED